PSALMS 119:2
PSALMS 119:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die wat sy getuienisse bewaar en Hom met die hele hart soek.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:2 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met mense wat doen wat die Here sê en wat met hulle hele hart naby Hom wil wees.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar, Hom van ganser harte soek
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met dié wat sy verordeninge gehoorsaam, dié wat met hulle hele hart sy wil doen
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is hulle wat hou by sy bepalings, wat Hom met hulle hele hart soek
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:2 Die Boodskap (DB)
God hou baie van jou as jy sy woorde diep in jou hart bêre en elke dag jou bes doen om Hom gelukkig te maak
Deel
Lees PSALMS 119