PSALMS 119:36
PSALMS 119:36 Bybel vir almal (ABA)
U moet my help sodat ek graag sal wil doen wat U sê en nie sal kies om ryk te word nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
U verordeninge, laat dié my na aan die hart lê, nie die begeerte om myself te verryk nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat my hart na u bepalings neig, en nie na winsbejag nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Neig my hart tot U getuienisse en nie tot hebsug nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:36 Die Boodskap (DB)
Help my om net aan U te dink sodat ek nie agter geld aanhardloop nie.
Deel
Lees PSALMS 119