PSALMS 119:56 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 119:56 AFR83 (Afrikaans 1983)
Om u bevele uit te voer, is vir my die lewe.
Deel
PSALMS 119 AFR83PSALMS 119:56 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Dit het my deel geword, omdat ek u bevele bewaar het.
Deel
PSALMS 119 AFR53PSALMS 119:56 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Dit is soos ek gedoen het, want ek het u bepalings gehoorsaam.
Deel
PSALMS 119 NLVPSALMS 119:56 ABA (Bybel vir almal)
Dit het met my gebeur omdat ek doen wat U beveel het.
Deel
PSALMS 119 ABAPSALMS 119:56 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit het deel geword van my – dat ek by u opdragte hou.
Deel
PSALMS 119 AFR20PSALMS 119:56 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit het ek gehad, omdat ekUu bevele onderhou het.
Deel
PSALMS 119 CAB23