PSALMS 119:71
PSALMS 119:71 Bybel vir almal (ABA)
Dit was vir my goed dat U my laat swaarkry het, want so het ek geleer wat u wette sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:71 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is vir my goed dat ek swaargekry het, want daardeur het ek u voorskrifte geleer.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:71 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is goed vir my dat ek verneder was, sodat ek u voorskrifte kon leer.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:71 Die Boodskap (DB)
My swaarkry het my geleer om mooi na U te luister.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:71 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is goed vir my dat ek verdruk was, sodat ek u insettinge sou leer.
Deel
Lees PSALMS 119