PSALMS 119:93
PSALMS 119:93 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal nooit vergeet wat U beveel het nie, want U het my so laat lewe.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:93 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal u bevele tot in ewigheid nie vergeet nie, want deur hulle het U my lewend gemaak.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:93 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal u bevele nooit verontagsaam nie, want deur hulle het U my in die lewe gehou.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:93 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Tot in ewigheid sal ek u opdragte nie vergeet nie, want daardeur het U my lewend gemaak.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:93 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal U bevele nooit vergeet nie, want daarmee het U my lewend gemaak.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:93 Die Boodskap (DB)
So lank as wat ek leef, sal ek u voorskrifte in my hart bêre, want hulle het my lewe gered.
Deel
Lees PSALMS 119