PSALMS 119:97
PSALMS 119:97 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
MEM. O, hoe het ek U wet lief! dit is my meditasie die hele dag.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:97 Bybel vir almal (ABA)
Ek is baie lief vir die dinge wat U vir my leer, ek dink die hele dag daaroor.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:97 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:97 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe lief het ek u wet! Dit bly my elke oomblik by.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:97 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoe lief het ek u wet – die hele dag dink ek daaroor na.
Deel
Lees PSALMS 119