PSALMS 12:5
PSALMS 12:5 Bybel vir almal (ABA)
Hulle dink hulle sal wen met die dinge wat hulle sê, Hulle dink hulle sal wen met die dinge wat hulle sê, hulle dink niemand sal hulle keer nie. hulle dink niemand sal hulle keer nie.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
hulle wat sê: Met ons tong is ons sterk; ons lippe is met ons! Wie is heer oor ons?
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
wat sê: “In ons tong lê ons krag. Ons lippe help ons. Ons buig vir niemand nie.”
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
hulle wat sê: “Danksy ons tonge is ons sterk; ons lippe is onder ons beheer. Wie is heer oor ons?”
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vir die verdrukking van die armes, oor die gesug van die behoeftige, sal Ek nou opstaan, spreek die HERE; Ek sal hom in veiligheid stel van hom wat hom opblaas.
Deel
Lees PSALMS 12