PSALMS 12:7
PSALMS 12:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die woorde van die HERE is rein woorde, silwer wat gelouter is in 'n smeltkroes in die aarde, gesuiwer sewe maal.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die Here praat, dan kan jy Hom glo. Wanneer die Here praat, dan kan jy Hom glo. Sy woorde is nie vals nie, Sy woorde is nie vals nie, dit is so skoon en suiwer soos silwer dit is so skoon en suiwer soos silwer wat sewe maal gesmelt is in 'n vuur-oond. wat sewe maal gesmelt is in 'n vuur-oond.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is niks vals in wat die Here sê nie. Sy woorde is soos silwer wat oor en oor in 'n oond gesuiwer is.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE se woorde is suiwer woorde, silwer wat gelouter is in 'n smeltoond in die grond, dit is sewe maal gesuiwer.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U moet hulle bewaar, o HERE, U moet hulle van hierdie geslag tot in ewigheid bewaar.
Deel
Lees PSALMS 12