PSALMS 120:1
PSALMS 120:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pelgrimslied. In my nood het ek na die Here geroep en Hy het my gebed verhoor.
Deel
Lees PSALMS 120PSALMS 120:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In my benoudheid het ek die HERE aangeroep, en Hy het my verhoor.
Deel
Lees PSALMS 120PSALMS 120:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
In my nood het ek na die HERE geroep en Hy het my gebed verhoor.
Deel
Lees PSALMS 120PSALMS 120:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Toe dit sleg gegaan het met my, het ek geroep en gevra dat die Here my moet help, en Hy het my geantwoord.
Deel
Lees PSALMS 120PSALMS 120:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEDEVAARTSLIED. Ek roep die HERE aan in my benoudheid, en Hy verhoor my.
Deel
Lees PSALMS 120