PSALMS 121:3
PSALMS 121:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:3 Die Boodskap (DB)
Jy sal niks oorkom nie. God pas jou op. Hy sal nie aan die slaap raak as Hy jou moet oppas nie.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:3 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal keer dat jy nie val nie, Hy beskerm jou, Hy slaap nie.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie; jou Beskermer sal nie insluimer nie.
Deel
Lees PSALMS 121