PSALMS 121:7
PSALMS 121:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE bewaar jou van alle kwaad en Hy beskerm jou lewe.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal jou beskerm teen alles wat sleg is, jou lewe sal veilig wees.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sal jou beskerm teen elke onheil; Hy sal jou lewe beskerm.
Deel
Lees PSALMS 121