PSALMS 121:7-8
PSALMS 121:7-8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal jou beskerm teen alles wat sleg is, jou lewe sal veilig wees. Die Here sal jou beskerm, oral waar jy gaan, nou en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7-8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7-8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7-8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sal jou beskerm teen elke onheil; Hy sal jou lewe beskerm. Die HERE sal jou uitgaan en jou terugkeer beskerm van nou af en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7-8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal jou van alle onheil bewaar; Hy sal jou siel bewaar. Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar van nou af tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 121