PSALMS 123:1
PSALMS 123:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Here, U wat in die hemel op u troon sit, ek kyk op na U toe.
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEDEVAARTSLIED. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon.
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pelgrimslied. Ek sien na U op, U wat uit die hemel heers.
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n •Pelgrimslied. Na U kyk ek op, U wat in die hemel woon.
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Tot U slaan ek my oë op, o U wat in die hemel woon.
Deel
Lees PSALMS 123