PSALMS 123:3
PSALMS 123:3 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet genadig wees vir ons, genadig, want ons wil hê dat mense moet ophou om ons te verneder.
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ontferm U oor ons, Here, ontferm U oor ons, want ons het meer as genoeg veragting gehad
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees ons genadig, HERE, wees ons genadig; want ons het meer as genoeg gehad van minagting
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees ons genadig, HERE, wees ons genadig, want ons is uitermate vervul met veragting.
Deel
Lees PSALMS 123