PSALMS 125:1
PSALMS 125:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pelgrimslied. Dié wat op die Here vertrou, is soos Sionsberg wat nie wankel nie en altyd vas bly staan.
Deel
Lees PSALMS 125PSALMS 125:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n •Pelgrimslied. Hulle wat op die HERE vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, wat vir altyd vasstaan.
Deel
Lees PSALMS 125PSALMS 125:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Die mense wat glo dat die Here hulle sal help, is soos die Sionsberg wat nie val nie en wat altyd daar is.
Deel
Lees PSALMS 125PSALMS 125:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEDEVAARTSLIED. Die wat op die HERE vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 125PSALMS 125:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die wat op die HERE vertrou, sal wees soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar vir ewig bly.
Deel
Lees PSALMS 125