PSALMS 125:2
PSALMS 125:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos die berge rondom Jerusalem is, so is die HERE van nou af tot in ewigheid rondom sy volk.
Deel
Lees PSALMS 125PSALMS 125:2 Bybel vir almal (ABA)
Daar is berge rondom Jerusalem, en so beskerm die Here ook sy volk, nou en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 125PSALMS 125:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Rondom Jerusalem is berge; so is die HERE rondom sy volk van nou af tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 125PSALMS 125:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos die berge Jerusalem aan alle kante beskerm, so beskerm die Here sy volk, nou en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 125PSALMS 125:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jerusalem word omring deur berge; die HERE omring sy volk van nou af tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 125