PSALMS 127:3
PSALMS 127:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Seuns is geskenke van die Here, kinders word deur Hom gegee.
Deel
Lees PSALMS 127PSALMS 127:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet onthou dit is die Here wat vir 'n mens seuns gee, kinders is presente van die Here.
Deel
Lees PSALMS 127PSALMS 127:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, seuns is 'n erfdeel van die HERE; die vrug van die moederskoot is 'n beloning.
Deel
Lees PSALMS 127PSALMS 127:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, seuns is 'n erfdeel wat van die HERE kom; die vrug van die moederskoot is 'n beloning.
Deel
Lees PSALMS 127PSALMS 127:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, kinders is 'n erfdeel van die HERE, en die vrug van die moederskoot is sy beloning.
Deel
Lees PSALMS 127