PSALMS 129:2
PSALMS 129:2 Die Boodskap (DB)
Van jongs af het hulle ons baie sleg behandel, maar hulle kan ons nie onderkry nie.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:2 Bybel vir almal (ABA)
“ek het baie vyande gehad vandat ek jonk was, maar hulle kon my nie wen nie.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af; tog het hulle my nie oorwin nie.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
hulle het my van jongs af swaar verdruk, maar hulle kon my nie onderkry nie.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
van my jeug af het hulle my dikwels aangeval, tog kon hulle nie oor my die oorhand kry nie.
Deel
Lees PSALMS 129