PSALMS 129:4
PSALMS 129:4 Die Boodskap (DB)
Maar die Here tree reg op. Hy het ons gered van daardie mense wat Hom nie dien nie.”
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het reg gedoen, Hy het die toue losgesny waarmee die mense my vasgebind het, die mense wat verkeerd doen.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is regverdig: Hy het die toue van die goddelose afgekap.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is regverdig, Hy het die bande losgesny waarmee die goddeloses my gebind het.
Deel
Lees PSALMS 129PSALMS 129:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar die HERE is regverdig – Hy het die goddeloses se toue stukkend gesny.
Deel
Lees PSALMS 129