PSALMS 13:5
PSALMS 13:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat my vyand nie kan sê: Ek het hom oorwin nie, en my teëstanders nie juig as ek wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:5 Bybel vir almal (ABA)
sodat my vyande nie kan sê dat hulle gewen het sodat my vyande nie kan sê dat hulle gewen het teen my nie, teen my nie, sodat hulle nie sal juig omdat ek geval het nie. sodat hulle nie sal juig omdat ek geval het nie.
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
anders sê my vyand hy het my oorwin en juig my verdrukkers oor my ondergang.
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
anders sê my vyand, “Ek het hom oorweldig,” anders juig my teenstanders omdat ek tot 'n val gebring word.
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek het op U goedertierenheid vertrou; my hart sal juig oor u verlossing.
Deel
Lees PSALMS 13