PSALMS 13:6
PSALMS 13:6 Bybel vir almal (ABA)
En ek? En ek? Ek glo dat U sal doen wat U belowe het. Ek glo dat U sal doen wat U belowe het. Ek sal juig, want U sal my red, Ek sal juig, want U sal my red, ek sal vir die Here sing ek sal vir die Here sing omdat Hy goed gedoen het aan my. omdat Hy goed gedoen het aan my.
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ek — op u goedertierenheid vertrou ek; my hart sal juig oor u heil. Ek wil sing tot eer van die HERE, omdat Hy aan my goed gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ek – op u troue liefde vertrou ek; my hart wil juig oor u verlossing. Ek wil vir die HERE sing, omdat Hy aan my goed gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 13PSALMS 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek wil sing tot eer van die HERE, want Hy het goed aan my gedoen.
Deel
Lees PSALMS 13