PSALMS 132:4-5
PSALMS 132:4-5 Afrikaans 1983 (AFR83)
ek sal my geen slaap gun nie, en sal nie eens insluimer nie, totdat ek 'n plek vir die Here gereed gemaak het, 'n woning vir die magtige God van Jakob!”
Deel
Lees PSALMS 132PSALMS 132:4-5 Bybel vir almal (ABA)
ek sal nie gaan slaap nie, ek sal eers vir die Here 'n plek kry, ek sal eers vir die Sterk God van Jakob 'n woonplek kry.”
Deel
Lees PSALMS 132PSALMS 132:4-5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sekerlik sal ek my oë geen slaap gun, aan my ooglede geen sluimering nie, totdat ek 'n plek vind vir die HERE, 'n woning vir die Magtige van Jakob!
Deel
Lees PSALMS 132PSALMS 132:4-5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
ek sal my oë nie toelaat om te slaap, my ooglede om in te sluimer nie, totdat ek vir die HERE 'n plek gevind het, 'n woning vir die Magtige van Jakob.”
Deel
Lees PSALMS 132PSALMS 132:4-5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal vir my oë geen slaap gee en aan my ooglede geen slaap nie, Totdat ek 'n plek vir die HERE vind, 'n woning vir die magtige God van Jakob.
Deel
Lees PSALMS 132