PSALMS 134:1
PSALMS 134:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pelgrimslied. Kom, prys die Here, julle almal wat Hom dien, julle wat in die nag in die tempel van die Here staan!
Deel
Lees PSALMS 134PSALMS 134:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Luister, julle almal wat dienaars van die Here is, julle wat in die nag in die tempel werk, julle moet die Here prys.
Deel
Lees PSALMS 134PSALMS 134:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEDEVAARTSLIED. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan!
Deel
Lees PSALMS 134PSALMS 134:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n •Pelgrimslied. Kom! Prys die HERE, julle almal, diensknegte van die HERE, wat snags diens verrig in die huis van die HERE.
Deel
Lees PSALMS 134PSALMS 134:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, loof die HERE, alle knegte van die HERE, wat snags in die huis van die HERE staan.
Deel
Lees PSALMS 134