PSALMS 134:2
PSALMS 134:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hef julle hande in gebed op na die heiligdom en prys die Here!
Deel
Lees PSALMS 134PSALMS 134:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet julle hande uitsteek na die gewyde plek en julle moet die Here prys.
Deel
Lees PSALMS 134PSALMS 134:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE!
Deel
Lees PSALMS 134PSALMS 134:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hef julle hande op na die heiligdom en prys die HERE.
Deel
Lees PSALMS 134PSALMS 134:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hef julle hande op in die heiligdom en loof die HERE.
Deel
Lees PSALMS 134