PSALMS 135:3
PSALMS 135:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here prys, want die Here is goed, julle moet sing en sy Naam prys, want sy Naam is mooi.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die HERE, want die HERE is goed; psalmsing tot eer van sy Naam, want dié is lieflik!
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here, want die Here is goed, sing tot eer van sy lieflike Naam.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Loof die HERE, want die HERE is goed; besing sy Naam, want dit is lieflik
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE; want die HERE is goed; sing tot eer van sy Naam; want dit is aangenaam.
Deel
Lees PSALMS 135