PSALMS 135:6
PSALMS 135:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here doen alles wat Hy wil doen, in die hemel en op die aarde, in die see en die diep water.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alles wat die HERE behaag, doen Hy, in die hemel en op die aarde, in die seë en al die dieptes.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Alles wat die Here wil, doen Hy, in die hemel en op aarde, in die see, in al die oseane.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Alles wat die HERE behaag, doen Hy in die hemel en op die aarde, in die oseane en alle dieptes.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Alles wat die HERE behaag het, dit het Hy gedoen in die hemel en op die aarde, in die see en al die wêreldvloede.
Deel
Lees PSALMS 135