PSALMS 136:1
PSALMS 136:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die HERE, want Hy is goed – want vir ewig duur sy troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Prys die HERE, want Hy is goed! Aan sy liefde is geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dankie sê vir die Here, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LOOF die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136