PSALMS 136:2
PSALMS 136:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die God van die gode – want vir ewig duur sy troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Prys die God van die gode. Aan sy liefde is geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dankie sê vir die God van die gode, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die oppermagtige God. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136