PSALMS 136:3
PSALMS 136:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die Heer van die here – want vir ewig duur sy troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Prys die Heer van die here. Aan sy liefde is geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dankie sê vir die Koning van die konings, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die magtigste van alle maghebbers. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136