PSALMS 139:1
PSALMS 139:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Van Dawid. 'n Psalm. Here, U het tot diep in my gekyk, U ken my baie goed.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. HERE, U deurgrond en ken my.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. HERE, U ondersoek my en U ken my.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O HERE, U het my deursoek en my geken.
Deel
Lees PSALMS 139