PSALMS 139:13
PSALMS 139:13 Die Boodskap (DB)
Here, U het my tot in die fynste detail gemaak. In die baarmoeder het U my gevorm.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:13 Bybel vir almal (ABA)
Ja, dit is U wat my gemaak het, 'n mens wat kan voel en dink. U het my hele liggaam gemaak voordat ek gebore is.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ú het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is immers U wat my niere geskep het, my in die moederskoot geweef het.
Deel
Lees PSALMS 139