PSALMS 139:14
PSALMS 139:14 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil vir U dankie sê, want ek word bang wanneer ek sien hoe wonderlik U my gemaak het. Alles wat U doen, is wonderlik, ek weet dit baie goed.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is u werke! En my siel weet dit alte goed.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil U loof, want U het my op 'n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek prys U omdat ek op 'n ontsagwekkende, wonderbaarlike wyse gemaak is. Wonderbaarlik is u werke en ek besef dit maar te goed.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek wil U loof; want ek is vreeslik en wonderbaar gemaak; wonderlik is u werke; en dat my siel goed weet.
Deel
Lees PSALMS 139