PSALMS 139:16
PSALMS 139:16 Die Boodskap (DB)
Nog voordat ek mens geword het, het U my al beplan. U het my lewe toe al in u hand gehou. En U het besluit wat met my sou gebeur.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U het my gesien voor ek gebore is. In u boek is alles opgeteken; elke dag is bepaal voordat een van hulle daar was.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:16 Bybel vir almal (ABA)
U het my gesien voordat ek gebore is. Ek was nog nie een dag oud nie, toe het U klaar in u boek geskryf hoe lank ek sal lewe.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u boek is hulle almal opgeskrywe: dae dat alles bepaal was, toe nog geeneen van hulle daar was nie.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het my al gesien toe ek nog ongebore was, al my lewensdae was in u boek opgeskrywe nog voordat ek gebore is.
Deel
Lees PSALMS 139