PSALMS 139:3
PSALMS 139:3 Die Boodskap (DB)
Of ek by die huis bly en of ek rondloop, daar is niks wat ek vir U kan wegsteek nie. U weet alles wat ek doen.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Of ek op pad is, en of ek gaan lê, elke oomblik weet U waar ek is.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:3 Bybel vir almal (ABA)
U weet hoe ver ek loop en hoe lank ek slaap. U weet wat ek doen, oral waar ek gaan.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Of ek reis en of ek oorbly, U bepaal dit, U is met al my paaie goed bekend.
Deel
Lees PSALMS 139