PSALMS 139:7
PSALMS 139:7 Die Boodskap (DB)
U is oral. Daar is nie ’n plek waar ek heen kan gaan waar U nie is nie.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Waarheen sou ek kon gaan om u Gees te ontwyk? Of waarheen sou ek kon uitwyk om u teenwoordigheid te ontvlug?
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:7 Bybel vir almal (ABA)
Waarnatoe kan ek gaan waar U nie is nie? Waarnatoe kan ek wegvlug van U?
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig?
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarheen sou ek gaan om u Gees te ontvlug? Waarheen sou ek vlug om aan u teenwoordigheid te ontkom?
Deel
Lees PSALMS 139