PSALMS 140:13
PSALMS 140:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar ek weet die HERE behartig die regsaak van die hulpeloses en die regte van die armes.
Deel
Lees PSALMS 140PSALMS 140:13 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet dat die Here die mens sal help wat homself nie kan help nie wanneer mense hom beskuldig. Die Here sal reg doen aan mense wat niks het nie.
Deel
Lees PSALMS 140PSALMS 140:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek weet dat die HERE die regsaak van die ellendige, die reg van die behoeftiges sal behartig.
Deel
Lees PSALMS 140PSALMS 140:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek weet, die Here behartig die regsaak van die hulpelose, Hy sorg vir die reg van die arme.
Deel
Lees PSALMS 140PSALMS 140:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek weet: Die HERE behartig die regsaak van magteloses, die reg van behoeftiges.
Deel
Lees PSALMS 140