PSALMS 143:1
PSALMS 143:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Psalm van Dawid. Hoor my gebed, Here, luister tog na my smeking. U is getrou en regverdig, antwoord my tog!
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Luister na my gebed, HERE! Hoor tog my smeekgebede. Antwoord my, want U is getrou en regverdig.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Psalm. Van Dawid. Here, U moet luister na my gebed, U bly dieselfde, U moet hoor wanneer ek soebat. U doen altyd reg, U moet my antwoord.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid. O HERE, hoor my gebed; luister tog na my smekinge; verhoor my in u trou, in u geregtigheid.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Psalm. Van Dawid. HERE, hoor my gebed, luister na my smeekgebed; antwoord my in u trou, in u geregtigheid.
Deel
Lees PSALMS 143