PSALMS 143:5
PSALMS 143:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek dink aan die verre verlede, ek peins oor alles wat U gedoen het en oor die werk van u hande dink ek na.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:5 Bybel vir almal (ABA)
Ek dink aan lank gelede, ek dink oor alles wat U gedoen het, ek dink oor alles wat U gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek dink aan die dae uit die voortyd; ek peins oor al u dade; ek dink ná oor die werk van u hande.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek dink aan dae lank gelede, ek mymer oor al u dade; oor die werk van u hande dink ek na.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek dink aan die dae van ouds; Ek peins oor al u werke; Ek peins oor die werk van u hande.
Deel
Lees PSALMS 143