PSALMS 143:7
PSALMS 143:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U moet my gou antwoord, HERE; my gees is gedaan. Moet tog nie u gesig vir my verberg nie; dan word ek net soos hulle wat in die put afdaal.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Antwoord my tog gou, HERE, want ek het moed verloor. Moenie U vir my verberg nie, anders word ek soos dié wat sterf.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:7 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet my gou antwoord, ek verlang baie na U. U moet kyk hoe dit met my gaan, ek is soos iemand wat besig is om te sterf.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verhoor my tog gou, HERE: my gees beswyk! Verberg u aangesig nie vir my nie, sodat ek nie word soos hulle wat in die kuil neerdaal nie.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Antwoord my tog gou, Here, ek is heeltemal gedaan. Moet tog nie van my af wegkyk dat ek word soos dié wat sterwe nie.
Deel
Lees PSALMS 143