PSALMS 143:8
PSALMS 143:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:8 Bybel vir almal (ABA)
U moet elke oggend vir my sê dat U sal doen wat U belowe het, want ek glo dat U my sal help, nét U sal help. U moet vir my sê hoe ek moet lewe, ja, ek bid en vra dit vir U, nét vir U.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat my in die môre van u troue liefde hoor, want op U vertrou ek. Wys my die pad wat ek moet loop, want na U is my verlange.
Deel
Lees PSALMS 143PSALMS 143:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat my in die môre u goedertierenheid hoor; want op U vertrou ek; laat my die weg ken wat ek moet bewandel; want Ek hef my siel tot U op.
Deel
Lees PSALMS 143