PSALMS 144:15
PSALMS 144:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Gelukkig is die volk met wie dit so goed gaan. Gelukkig is die volk wie se God die HERE is.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:15 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met 'n volk wanneer dit so met hulle gaan. Dit gaan goed met die volk wie se God die Here is.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is die volk met wie dit so gaan; welgeluksalig is die volk wie se God die HERE is!
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gelukkig is die volk met wie dit so gaan. Dit gaan goed met die volk wie se God die Here is!
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die volk met wie dit so gaan; gelukkig is die volk wie se God die HERE is!
Deel
Lees PSALMS 144