PSALMS 144:2
PSALMS 144:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy is my vertroueling, my bergskuiling, my beskutting, my bevryder, my skild, en by Hom skuil ek, Hy wat my volk aan my onderwerp.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:2 Bybel vir almal (ABA)
Hy doen altyd wat Hy belowe het, Hy is vir my soos 'n veilige plek in die berge, Hy beskerm my en Hy maak my vry, Hy is vir my soos 'n skild, ek voel veilig by Hom. Hy maak my mense gehoorsaam aan my.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
my goedertierenheid en my bergvesting, my skans en my redder, my skild en die Een by wie ek skuil, wat my volk aan my onderwerp.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is my krag en my skuilplek, my veilige vesting en my redder, my beskermer by wie ek skuil, wat my volk aan my onderdanig maak.
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My goedheid en my vesting; my hoë toring en my redder; my skild en hy op wie ek vertrou; wat my volk onder my onderwerp.
Deel
Lees PSALMS 144