PSALMS 144:3
PSALMS 144:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, wat is 'n mens dat U hom versorg, 'n sterfling dat U hom in ag neem?
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
HERE, wat is die mens dat U hom raaksien, ’n mensekind dat U vir hom omgee?
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:3 Bybel vir almal (ABA)
Here, mense is nie belangrik nie. Hoekom kyk U na hulle? Hoekom dink U aan iemand wat net 'n mens is?
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, wat is die mens dat U hom ken, die mensekind dat U op hom ag gee?
Deel
Lees PSALMS 144PSALMS 144:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here, wat is 'n mens dat U hom sou wil ken, 'n mensekind dat U aan hom sou dink?
Deel
Lees PSALMS 144