PSALMS 145:13
PSALMS 145:13 Bybel vir almal (ABA)
U sal altyd Koning wees, U sal oor al die geslagte regeer.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U koningskap is 'n koningskap vir alle ewighede, u heerskappy duur deur al die komende geslagte.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:13 Die Boodskap (DB)
Alles waaroor U regeer, is vol glans en glorie. U regeer van altyd af. U sal ook vir altyd regeer. U heers oor almal op aarde.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Want u koninkryk is ’n koninkryk vir alle tye. U heers geslag na geslag.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mem. U koninkryk is 'n koninkryk van alle eeue, en u heerskappy duur deur al die geslagte.
Deel
Lees PSALMS 145