PSALMS 145:3
PSALMS 145:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Groot is die HERE en besonder lofwaardig; sy grootheid is ondeurgrondelik.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:3 Die Boodskap (DB)
Die Here is groot. Hy verdien om baie geprys te word. ’n Mens kan nie regtig in woorde beskryf hoe groot Hy is nie.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE is groot! Hy is waardig om geprys te word. Sy grootheid is onmeetbaar.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:3 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is groot, al die mense moet Hom prys. Niemand weet hoe groot Hy is nie.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gimel. Die HERE is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik.
Deel
Lees PSALMS 145