PSALMS 145:8
PSALMS 145:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is genadig, Hy is goed vir mense wat swaarkry, en Hy is geduldig. Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Get. Genadig en barmhartig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Genadig en barmhartig is die HERE, geduldig en groot in troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE is genadig en vol medelye; stadig tot toorn en groot barmhartigheid.
Deel
Lees PSALMS 145