PSALMS 145:9
PSALMS 145:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE is goed vir almal, en sy barmhartigheid strek oor al sy werke.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:9 Die Boodskap (DB)
Die Here gee graag goeie dinge aan ons. Sy hart word gou sag. Hy is geduldig en het sy kinders baie lief. Vir almal is die Here goed.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE is goed vir almal, en barmhartig oor sy hele skepping.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is goed vir almal, Hy is goed vir almal wat Hy gemaak het, vir almal wat swaarkry.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tet. Die HERE is vir almal goed, en sy barmhartighede is oor al sy werke.
Deel
Lees PSALMS 145