PSALMS 147:5
PSALMS 147:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons Here is groot en magtig, sy kennis is onbegrens.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:5 Bybel vir almal (ABA)
Ons Here is groot en baie sterk, 'n mens kan nie sy wysheid meet nie.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Onse Here is groot en ryk aan krag; sy verstand is oneindig.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons Heer is groot en geweldig sterk; aan sy insig is daar geen grens nie.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Groot is onse HERE en van groot krag: sy verstand is oneindig.
Deel
Lees PSALMS 147