PSALMS 147:6
PSALMS 147:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here laat die hulpeloses weer opstaan, maar die goddeloses verneder Hy tot in die grond.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:6 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die Here wat mense optel, die mense wat hulleself nie kan help nie, dit is Hy wat mense op die grond gooi, die mense wat verkeerd lewe.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE rig die ootmoediges weer op; die goddelose mense verneder Hy tot die grond toe.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE help die verdruktes op; goddeloses verneder Hy tot in die grond.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE verhef die sagmoediges, Hy werp die goddelose op die grond neer.
Deel
Lees PSALMS 147