PSALMS 148:1
PSALMS 148:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HALLELUJA! Loof die HERE uit die hemele; loof Hom in die hoogtes!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here! Prys die Here vanuit die hemele, prys Hom in die hoë hemel!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Halleluja! Loof die HERE uit die hemel; loof Hom in die hoogtes!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Prys die HERE! Prys die HERE vanuit die hemel! Prys Hom in die hoë hemele!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here prys! Julle wat in die hemel is, julle moet die Here prys, julle moet Hom prys hoog daarbo.
Deel
Lees PSALMS 148